Groenste hotel in Afrika open op Kaapse lughawe

Mario Delicio), eienaar van Hotel Verde wat gister amptelik by die Kaapstadse Lughawe geopen is, en Andre Harms van Ecolution, die hotel se volhoubaarheidskonsultant, langs die “Lewende Muur” van plante in die hotel wat as die groenste hotel in Afrika bestempel word. Die hotel is deel van die BON-hotelgroep en gebruik geotermiese energie om die koste van lugversorging to verlaag. Die hotel het sonpanele, windturbines en ‘n stelsel wat water herwin sodat waterverbruik 37% minder as normaalweg is. Die driesterhotel is gebou met betonblaaie gevul met herwinde materiaal, en het 145 kamers. 

Sign Up for Our Newsletter & Specials

close-icon

Sign up for our Good News

By clicking “Subscribe” you accept the
Policy Privacy